Oorwinning in hof vir huiswerkers

Die Konstitusionele Hof se uitspraak oor vergoeding vir beserings, siektes en sterftes wat in die werkplek voorkom, het voortgespruit uit die tragiese dood van 'n Pretoriase huiswerker agt jaar gelede.

KAAPSTAD - 'n Vakbond wat huiswerkers verteenwoordig, bestempel 'n onlangse hofbeslissing dat hulle nou ook kwalifiseer vir vergoeding vir beserings, siektes en sterftes wat in die werkplek voorkom, as 'n oorwinning.

Maar hy pleit terselfdertyd by werkgewers dat hulle hul huishulpe hiervoor moet laat registreer.

Source
eNuus

Paid Content