Nuwe manier gevind om geld vir liefdadigheid in te samel

Covid-19 neem nie die wind uit die seile van die organiseerders van die jaarlikse The Great Optimist-bootwedren nie.

KAAPSTAD - Die Covid-19-pandemie het nie die wind uit die seile van die jaarlikse “The Great Optimist” bootwedren in Kaapstad geneem nie.

Die wedren is tydens die inperking gekanselleer, maar die organiseerders het 'n nuwe manier gevind om geld in te samel vir die liefdadigheidsorganisasies wat gewoonlik daarby baat. 

Vanjaar is dit die eerste keer dat enige iemand wêreldwyd daaraan kan deelneem sonder 'n uitnodiging.
 

Source
eNuus