Die Richtersveld-oorgrenspark is wêreldwyd bekend vir sy unieke biodiversiteit en natuurskoon.
RICHTERSVELD, NOORD-KAAP - Die toerismebedryf is een van die sektore wat die swaarste getref is deur die Covid-19-pandemie en die inperking.
Maar met die somervakansie wat voorlê, werk toerisme-owerhede in die Noord-Kaap hard om meer besoekers na dié provinsie te lok.
Source
eNuus