Moedeloos oor bendegeweld

Elf mense is die afgelope paar dae in verskillende voorvalle in Hanover Park geskiet.

KAAPSTAD – Inwoners van die Kaapse Vlakte wat gereeld onder bendegeweld deurloop, pleit by die polisie om hulp.

Volgens die jongste misdaadstatistieke het 59 van die 63 mees onlangse bendeverwante moorde wat landwyd gepleeg is, in die Wes-Kaap voorgekom.

Source
eNuus