Kajaktoere baie winsgewend vir die Noord-Kaap

Kajaktoere op die Oranjerivier word goeie bron van inkomste vir avontuurkampe in die Richtersveld.

VIOOLSDRIFT, NOORD-KAAP - Toergidse in die Richtersveld het noustrop getrek tydens vlak vier en vyf van die staat van inperking.

Maar noudat Suid-Afrika op vlak een is, lok kajak-avonture al hoe meer besoekers na die Noord-Kaap.

Source
eNuus

Paid Content