Sommige Suid-Afrikaners is verward oor die aangepaste inperkingsregulasies vir strande.
KAAPSTAD - Die wysiging van die inperkingsregulasies wat op strande van toepassing is, veroorsaak verwarring.
Sommige Suid-Afrikaners is onder die indruk dat die nuwe 100 m-reël ook vir promenades geld, maar volgens die owerhede is dit nie die geval nie.
Source
eNuus