Jong Kapenaar slaan plek los in Drakensberg Seunskoor

Ethan Palagangwe se drome kan egter aan skerwe wees as hy nie die nodige fondse kan kry nie.

KAAPSTAD – ’n Jong seun van Mitchells Plain, Ethan Palagangwe, het met sy goue stem ‘n plek losgeslaan by die veelbekroonde Drakensberg Seunskoor.

Die groot droom, kom egter ook met 'n groot uitdaging.

Source
eNuus