Inperkingsgevolge vir kinders

n Nie-regeringsorganisasie sê inperkingsregulasies het 'n nadelige uitwerking op veral kinders in armer huishoudings.

KAAPSTAD - Vlak drie-inperkingsregulasies eis hulle tol op baie Suid-Afrikaanse huishoudings.

Talle gesinne wat aanvanklik beplan het om met vakansie te gaan, moes inderhaas hulle planne kanselleer of aanpas.

Dit het 'n negatiewe sielkundige uitwerking op veral kinders. 

Een nie-regeringsorganisasie, wat met jeugdiges in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte werk, sê kinders in minder bevoorregte gemeenskappe is die kwesbaarste.

Source
eNuus

Paid Content