Hupstoot vir tekstielwerkers

Die Wes-Kaapse vaardighede en werkversnellerprojek bied finansiële hulp aan vir klein ondernemings en skep werksgeleenthede.

KAAPSTAD - Die klere- en tekstielbedryf was dekades lank ’n groot deel van die Wes-Kaap se ekonomie.

Nou het dit bykans verdwyn.

Dit is deels die gevolg van talle ondernemings wat onder die inperkingsmaatreëls ly.

’n Nuwe vaardigheidsontwikkelingsprojek hoop om werksgeleenthede vir vroue en jongmense in dié bedryf te skep.

Source
eNuus

Paid Content