Honderde ruk op na Uniegebou teen plaasmoorde

Honderde betogers pleit by die regering dat erns van plaasmoorde erken word.

PRETORIA – As die minister van polisie, Bheki Cele, nie deel is van die oplossing tot plaasmoorde nie, is hy deel van die probleem.

Dit was die boodskap van die organisasie Unite Against Farm Murders and Attacks.

Honderde mense het by die Uniegebou saamgekom om hul ondersteuning te wys teen plaasmoorde en -aanvalle.

Source
eNuus