Helpmekaar Kollege word 100

Die oudste Afrikaanse privaatskool, Helpmekaar Kollege, vier sy 100ste bestaansjaar.

JOHANNESBURG - Die oudste Afrikaanse privaat skool in Suid-Afrika het vandag met sy eeufees viering begin. 

Helmekaar kollege het in 1921 ontstaan en gaan vir die volgende jaar sy honderdste verjaardag vier.

Die skool het in die 1940's afgestig in seuns en meisies-skole, voordat dié later weer saamgesmelt het.

Source
eNuus