Gogo Vusiwe slaan ‘n honderdtal!

Vusiwe Mbaduli het in Machubeni, in die Oos-Kaap groot geword en is op 1 Januarie 1921 gebore.

WORCESTER, WES-KAAP 'n Ouma van Worcester in die Wes-Kaap vier nie net Nuwejaar nie, maar ook haar 100ste verjaardag.

Haar familie sou graag groot makietie wou hou, maar weens die pandemie moes hulle hul vieringe meer stemmig hou.

Source
eNuus

Paid Content