Is gewapende begeleiding van vragmotors volhoubaar?

Vervoermaatskappye oorweeg gewapende begeleiding van vragmotors om bestuurders teen dodelike aanvalle te beskerm.

KEMPTON PARK - Om 'n vragmotorbestuurder op Suid-Afrika se besigste roetes te wees, het in die afgelope paar weke 'n gevaarlike en selfs dodelike beroep geword.

Talle vragmotors is aan die brand gesteek en minstens een bestuurder is dood. Dit is deel van protesoptrede om vervoermaatskappye te dwing om nie buitelanders as vragmotorbestuurders aan te stel nie.

Sommige kenners stel voor dat vragmotorsbestuurders onder gewapende begeleiding op die pad gaan. Maar is dit volhoubaar? Barry Bateman het gaan ondersoek instel.

Source
eNuus

Paid Content