"Geen idee" hoe Bushiri's vlug

Die minister van Binnelandse Sake sukkel om te verduidelik hoe die Bushiri-egpaar sonder hul paspoorte landuit gevlug het.

KAAPSTAD - Die departement van Binnelandse Sake kan nie verduidelik hoe die omstrede pastoor Sheperd Bushiri en sy vrou uit Suid-Afrika ontsnap het nie.

Maar minister Aaron Motsoaledi hou vol dat hulle nie op die Malawiese president se vliegtuig weggekruip het nie.

LP's is ontstoke en sê die egpaar het die land in die verleentheid gestel.

Source
eNuus