"Ekstra week" sal min impak hê

Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie glo nie skole is gereed om oor twee weke te heropen nie.

PRETORIA - Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie sê as skole ’n week of twee later heropen sal dit nie ’n groot impak op die onderwysjaar hê nie.

Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het verlede jaar aangekondig die skole sal op 27 Januarie heropen.

Verskeie gerugte doen egter die rondte dat skole eers in Februarie sal heropen.

Source
eNuus

Paid Content