Ekonomiese vooruitgang tema van eerste virtuele Agri SA kongres

Internasionale landboutendense op Agri SA se jaarlikse kongres bespreek, die keer in die virtuele ruimte.

PRETORIA - Ekonomiese vooruitgang vir almal in die landboubedryf was die tema van Agri SA se jaarlikse kongres.

Honderde van dié organisasie se lede, asook rolspelers in die landboubedryf, het deelgeneem en bydraes gelewer.

Source
eNuus