“Ek het my laagste laag in China beleef”

Honderde Suid-Afrikaners was in 2020 maande lank sonder ’n inkomste en hul eie verblyf in China gestrand.

Suid-Afrikaners wat verlede jaar noodgedwonge op ’n lughawe in China moes slaap, kry nou nog nagmerries oor die tyd toe hulle vir maande lank in daardie land gestrand was.

Die Suid-Afrikaanse regering het vroeg in Maart 2020 ’n groep landsburgers uit die stad Wuhan gerepatrieer.

Maar tientalle Suid-Afrikaners wat in China agtergebly het, kon eers maande later huis toe kom.

Dit danksy die hulp van ’n oud-Suid-Afrikaner.

Source
eNuus

Paid Content