EFF bevraagteken parlementêre tugproses

EFF-LP’s daag nie op vir hulle tugverhoor nie en mis sperdatum om skriftelike voorleggings aan die komitee te maak.

KAAPSTAD - 16 EFF-LP's wat deur 'n parlementêre tugondersoek in die gesig gestaar word, dreig om die Parlement hof toe te neem.

Hulle word van minagting aangekla nadat hulle in 2019 die minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, wou keer om sy begrotingsrede te lewer.

Die parlementslede sê hulle is geregtig op 'n regsverteenwoordiger, selfs al vereis die Parlement dat hulle dit formeel versoek.

Source
eNuus

Paid Content