Die Gau-kunstefees gaan voort ondanks die inperking

’n Kunsuitstalling oor die geskiedenis van Pretoria word by die Voortrekkermonument gehou.

PRETORIA - 'n Kunstefees wat elke jaar tydens Erfenismaand in Gauteng gehou word, gaan vanjaar voort ondanks die inperking.

Een van die aanbiedings tydens die Gau-fees is 'n uitstalling by die Voortrekkermonument se kunsgalery.

Die tema van die uitstalling is die geskiedenis van Pretoria.

Source
eNuus