“Change a Life”-fietstoer begin

58 uitvoerende hoofde van maatskappye neem aan die fietstoer deel.

PRETORIA - Die Change a Life-stigting is opgerig om minderbevoorregte Suid-Afrikaners se sosio-ekonomiese omstandighede te verbeter en sodoende misdaad te help bekamp.

Die sakelui gaan van dorp tot dorp op die luukse Rovos Rail-trein reis en tussendeur aan die fietstoer deelneem.

Source
eNuus