Bewerings oor “moordkomplot” in DA

Die party sê hy neem die bewering ernstig op en is besig om ondersoek in te stel.

KAAPSTAD 'n Beweerde sluipmoordkomplot kan dalk die DA se provinsiale kongres in die Wes-Kaap die naweek omverwerp.

Een van die kandidate, die provinsiale speaker, beskuldig sy teenstander, die partyleier, daarvan dat hy saamgesweer het om hom te vermoor.

Source
eNuus