Ace “nie eers op agenda”

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee weier om tydens die herdenking van sy 109de bestaansjaar die probleem van korrupsie in sy leierskorps te bespreek.

JOHANNESBURG - Die ANC sê sy 8 Januarie-verklaring sal vanjaar sy identiteit as ‘n beweging van die mense bevestig en sal die land se dringendste kwessies aanspreek.

Die party sal egter nie aankondig wat hy gaan doen met senior leiers in die party wat by korrupsie betrek word nie.

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het dié kwessie vandeesweek gesystap.

Source
eNuus

Paid Content