Wes-Kaap spog met topmatrikulant

Madelein Dippenaar van Paarl Gimnasium het 'n gemiddeld van 96% behaal.

PAARL - Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement is tevrede met die matriekuitslae.

Dit ten spyte daarvan dat dié provinsie die vierde beste slaagsyfer behaal het, in vergelyking met 2018 se derde beste.

Die provinsiale slaagsyfer het wel van 81,5% tot 82,3% toegeneem.

Source
eNuus