Storie agter plan vir reusespekboomlabirint

Dié plantjies gaan binnekort die grootste labirint in Afrika vorm.

STELLENBOSCH - ’n Labirint van spekbome wat so groot is dat dit uit die ruimte gesien kan word, word binnekort in Stellenbosch geplant.

Vyf werklose mense van informele nedersettings het gehelp om 300 spekbome te kweek tot hulle tot 240 000 vermeerder het.

Nou is hulle opgeleide entrepreneurs in eie reg en opgewonde om te help om klimaatsverandering te help beveg, terwyl hulle hul eie potjies krap. 

Source
eNuus