Hittegolf tref Noord-Kaap

Miljoene rand se droogtehulp is vir die Noord-Kaap gegee, maar landbouorganisasies is in die duister oor hoe die geld gebruik gaan word.

CENTURION - Ten spyte van goeie reën die afgelope maand, is die droogte geensins gebreek nie.

Die Noord-Kaap is einde verlede week tot rampgebied verklaar en die regering het R300-miljoen se droogtehulp beskikbaar gestel.

Die geld gaan hoofsaaklik gebruik word om boorgate te sink en nie vir veevoer, soos wat landbouorganisasies versoek het nie.

Source
eNuus