“Ek kon nie my eie naam spel”

Cindy David vertel van haar lewe as ongeletterde 10-jarige tot toppresteerder.

PRETORIA - 'n Pretoriase skoolverlater het weereens bewys: Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg.

Cindy David het as kind op straat gebedel en kon nie lees of skryf nie, voordat sy op 10-jarige ouderdom na 'n kinderhuis is.

Nou spog sy met twee onderskeidings op haar matrieksertifikaat en gaan eersdaags self skoolhou om kinders te leer lees en skryf.

Source
eNuus