“Die land het ambagslui nodig”

Daar is baie opsies vir dié wat nie matriek geslaag het nie, soos kolleges wat tegniese en ambagsopleiding doen.

KAAPSTAD - Al het jy matriek gedruip, is dit nie die einde van die pad nie.

Kenners sê daar is hoop vir die meer as 18% van 2019 se matrikulante wat nie deurgekom het nie.

eNuus se Monique Mortlock berig oor die moontlikhede.

Source
eNuus