Besparingswenke vir skoolvoorraad

Ouers se beursies kreun onder die aankope van skryfbehoeftes en skoolklere vir die nuwe skooljaar.

KAAPSTAD - Om betyds skryfbehoeftes en skoolklere vir die nuwe skooljaar te koop, is vir baie ouers 'n peperduur uitdaging.

eNuus se Monique Mortlock het 'n paar ouers tussen die winkelrakke voorgekeer.

Source
eNuus