Suidoosterfees: Kore reis na Kaapstad om met hul sangtalent te spog

KOORFEES_28_PM

KAAPSTAD, WES-KAAP - Amateurkore en -sanggroepe van die Wes-Kaap het vir groot vermaak by die Suidoosterfees gesorg.

Die ATKV-Suidoosterfees-koorkompetisie is gerig op gemeenskaps- en plaaskore wat met opleiding en afronding bygestaan word.

Die finale rondte van die kompetisie is in die Kunstekaap-teaterkompleks se operahuis gehou.

Paid Content