Gehore gaande oor Coenie en Deon se musiekverhaal

ROEM_29_PM

KAAPSTAD, WES-KAAP - Ná hulle suksesvolle Karoo Suite-vertonings, het twee van Afrikaans se meesters weer vir 'n verhoogproduksie kragte saamgesnoer.

Dié keer het die kunstenaar Coenie de Villiers en die skrywer Deon Meyer 'n musiekblyspel aangepak.

Roem, wat by die KKNK gedebuteer het, het nou ook gehore by die Suidoosterfees op hulle voete gehad.

 

Paid Content