Belegging in daggabedryf sal ’n miljard rand vir Oos-Kaap se koffers besorg

DAGGAPLANTJIES_29_PM

GQEBERHA, OOS-KAAP - Die Oos-Kaapse regering is gretig om die provinsie as 'n bastion van die land se daggabedryf te vestig.

Premier Oscar Mabuyane en die LUR vir landelike ontwikkeling en landbouhervorming, Nonkqubela Pieters, het 'n nuwe vennootskap aangekondig wat duisende werksgeleenthede kan skep.

Paid Content