Ateljeegas gesels oor Afrikanerverklaring (deel 2)

DEEL2

Die sogenaamde Afrikanerverklaring is onlangs bekendgestel. 

Die verklaring bestaan uit 12 kernpunte, waarin die wat dit onderteken aandui hulle is verbind tot 'n toekoms in Suid-Afrika, maar ook vra vir inspraak by die owerheid en om met die regering 'n kultuurverdrag te sluit. 

Dit het natuurlik baie reaksie ontlok, steun én kritiek, en Jan Bosman van die Afrikanerbond het by ons aangesluit in die ateljee om daaroor te praat. 

Paid Content